Garmin Express Updates
- dasilvarsa
- 300 Posts
- Posts: 349
- Joined: 2012-07-30T06:18:49+02:00
- 13
- Location: Light Side
- Age: 67
Re: Garmin Express
Yes it will update to this version if you press about check for updates.
Don't see anything different !

If you update again you will get 2.3.70
Now this one looks totally different

Don't see anything different !

If you update again you will get 2.3.70
Now this one looks totally different

Nuvi 3490LMT + Garmin Forerunner 35
“The main reason Santa is so jolly is because he knows where all the bad girls live.”
― George Carlin

- Jan Horn
- Administrator
- Posts: 1281
- Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
- 13
- Location: Welkom-RSA
- Has thanked: 14 times
- Been thanked: 22 times
- Age: 82
Re: Garmin Express
The latest version of Garmin Express released over the weekend is v3.0.8.0
They are releasing updates 2-3 time a week now which is usually an indication that he next map update eminent.

Jan
Garmin Nuvi 52 Garmin Drive Assist 51 Samsung Galaxy S21

- otto_roth
- 50 Posts
- Posts: 52
- Joined: 2012-07-31T08:19:08+02:00
- 13
- Location: Cape Town, South Africa
- Age: 78
Re: Garmin Express
Naand! Meer as 'n jaar laas hier gewees - beteken die 3590 het hom gedra soos mens sou verwag.
Check so nou en dan na Garmin Express en indie laaste week of 2 dink ek dit het vir my 'n update of 2 gegee.
Maar toe verander die Update Express skerm na een met mider opsies. Die "ou" een het opsies om op te laai bo en behalwe die Tale en Karre ook 'n ault Code list en Firmware update vir mu ecoRoute HD wat ek nou al 'n paar jaar gerieflik gebruik.
Ek het daarvan prober oplaai maar by die werk is baie opsies geblok enek dink nie dit het die goed gelaai nie (of volledig gelaai nie)
MAAR nou in die laaste paar dae, as ek die motor aanskakel om werk toe of huis toe te ry, klik ek "Home" (vir werk) of die ander shortcut vir nuis toe gaan en dan reboot die ding.
Eers gedink dit is die druk van daai shortcuts maar kom toe ander die is wanneer die 3590 probeer Bluetooth Koppel met die HD.
Het vanaand hier in die motor gesit en die twee wil met mekaar praat maar op die laaste oomblik wanneer hulle nou al mekaar gegroet het en nou connecting to your vehicle, dan reboot die 3590 en by die tyd wat hy al weer aktief kom is die blue tooth gedrop.
Ander werk die GPS en traffic alles ok!
Sê nog laas week dat die ding is eintlik op sy kop want die ecoRoute se km since last fill en wat my mylmeter wys net met een of 2 km verskil op 400km.
Hoop maar whatever Garmin opgemors het gou weer uitgesort word.
Het baie plesier van dié 3590 gehad.
Groete - sal so bietjie hier rond loer en kyk wat julle almal aangevang het in die tussentyd!
Erich

Otto Roth
Nüvi 1410 + Traffic, Nüvi3790T + ecoRoute HD + 3590LT
“Humanity is losing its geniuses, Aristotle died, Newton passed away, Einstein died, and I am not feeling well today…..” The Chive
Nüvi 1410 + Traffic, Nüvi3790T + ecoRoute HD + 3590LT
“Humanity is losing its geniuses, Aristotle died, Newton passed away, Einstein died, and I am not feeling well today…..” The Chive
- Jan Horn
- Administrator
- Posts: 1281
- Joined: 2012-07-29T19:28:45+02:00
- 13
- Location: Welkom-RSA
- Has thanked: 14 times
- Been thanked: 22 times
- Age: 82
Re: Garmin Express
Hi Erich
Dit moet telepatie wees. Frans en ek het net vanmiddag gewonder wat van jou geword het. Ek het die laaste paar upgrades van Garmin Express gedoen maar nie juis aandag gegee wat hulle verander het nie. Ek weet dat sommige opsies so deur die proses van opgradering geskuif is maar nog steeds beskibaar is. Ek weet ook dat Webupdater baiekeer updates gee lank voor Garmin Express.

New update V3.1.6.0 now available. Fine tuning Express for the imminent release of 2015.1?
Last edited by Jan Horn on 2014-03-31T15:45:46+02:00, edited 1 time in total.
Reason: Correct Typo (3.1.6.0)